შემსრულებელი:

Joe F Joe F
MEDIAVRYSTELLING Datum: Februarie 2012
Uitgereik deur: Vonk Musiek
Vir meer inligting, kontak STARS ON STAGE
0842064064
starsonstagesa@gmail.com
JOE F – HOU MY VAS Joe F is die verkleurmannetjie van die musiekwêreld; ‘n kunstenaar wat nie toelaat dat hy in ‘n boksie met ‘n eendimensionele etiket verpak word nie. Die kragdadige sanger met die rasperstem het as liedjieskrywer én sanger die vermoë om sy eie grense met die grootste gemak te verskuif. Sy tweede album by Vonk Musiek, Hou My Vas, is ‘n bielie van ‘n versameling wat soos musiekdinamiet vir ‘n oor-tot-oor-ontploffing sorg.

Read more about Joe F on Last.fm.
ჩემი დამთხვევები


 

სამწუხაროდ, მომხამარებელი, ვისაც მოსწონს "Joe F" არ მოიძებნა

გაიგე, რა მუსიკა მოსწონს ამ გოგოებს!

არც ერთი ფოტოებიანი მომხმარებელი არა არის ნაპოვნი, რომელიც უპასუხებდა ამ კითხვას